HoŽrskool Die Anker

 

Geanker in Geloof

TuisbladSkoolAkademieKultuurSportMoreelSosiaalUR - 2017 Kontak Ons

 

Mnr & Mej AnkerAnker FMGeesvangSokkiesOntgroenningGroentjiekonsertMatriekafskeid

 

UR - 2017 ...VERKIESINGS INLIGTING

UITVOERENDE RAAD 2017

Die verkiesing van die nuwe Uitvoerende raad vir 2017 is op hande.

Daar is heelwat kinders in Gr 11 wat voel dat hulle die regte materiaal is vir UR...  en... Hulle is reg !! 

Kyk na die dokumente hier onder om uit te vind wat jy moet doen om verkies te word tot die UR vir 2017.

Onthou dit is 'n REUSE voorreg om op jou skool se UR te dien.

 

Kliek om die verkiesings beplanning vir UR-2017 af te laai

Kliek om die UR 2017 aansoek vorm af te laai

Kliek om te kyk of jy voldoen aan die vereistes vir UR

 

 

Terug Na Bo

 

Terug Na Bo