HoŽrskool Die Anker

Geanker in Geloof

TuisbladSkoolAkademieKultuurSportMoreelSosiaal Kontak Ons

 

Top 10VakkeusesPersoneelOlimpiadesMediasentrum

Akademie

'n Suksesvolle skool is een waar akademie die fondasie van die skool is.  By HoŽrskool Die Anker is akademie vir ons die nommer een prioriteit.  Nie net sodat elke leerder sy Naionale Senior Sertifikaat sal verwerf nie, maar ook sodat elke leerder wat sy skoolloopbaan by HoŽrskool Die Anker voltooi toegerus is met kennis en vaardighede om as 'n volwaardige volwassene sy plek in die samelewing en beroep vol te staan!

Gekwalifiseerde onderwysers, gemotiveerde leerders en merkwaardige fasiliteite is sleutel tot die akademiese suksesse wat ons tot dusver behaal het.  Ons word, sedert ons bestaan, nog elke jaar as een van die Top 10 Akademiese skole in die Ekurhuleni-distrik aangewys.

Ons spog met die wydste vakverskeidenheid in ons streek wat die keuses vir elke Anker legio maak.

Die Anker bied ook buite-kurrikulÍr drama, klavier, viool, blokfluit en kitaar aan.  Hierdie fasiliteite word ook deur Laerskool leerders en leerders van ander hoŽrskole benut.

EXCELLENCE AWARDS
Jaarliks word onderwysers en leerders deur die Onderwys Departement beloon vir uitstaande prestasies. Vanjaar spog Die Anker met die volgende Excellence Award wenners.


  

Engels

Mee A J v Vuuren, A Snyman en E Coffey

(Afwesig: C Rautenbach)

Wiskundige Geletterdheid
Mee A Gloss en T Baumann


Ingenieurs Grafika en Ontwerp
Mnre J van Aswegen en S Kilian
 

    

  Siviele Tegnologie
Mnr N van der Westhuizen
 

Skoolprestasie
Mnr J Snyman is aan die stuur van die skool met 'n slaagsyfer van 99.6%

 

  

  Inligtingstegnologie
Mnr M Smith
 
Top presteerder in die Distrik
Alizma Britz met 'n 9e plek
Beste leerder in 'n vak:
Alizma Britz: Ekonomie
Pieter du Plessis: Inligtingstegnologie
Sanele Kave: Gasvryheidstudies
Jaundre van der Merwe: Wiskundige Geletterdheid
 


 

2016 Toppresteerders

 

8 Onderskeidings

 

Alizma Britz

 

5 Onderskeidings

         

                       Michelle de Wet                   Leonť Maree                    Isabel van der Vyfer

 

4 Onderskeidings:

    

                                           Lee-Andri Ebersohn                       Joleen Els

 

3 Onderskeidings:

Cherize Barnard

Pieter du Plessis

Jacques Grundlingh

Welmarie Odendaal

Cheney Smith

Elizma Taute

Janiv Watson